Previous ◁ | ▷ Next

Golden Wildebeest

When it comes to Golden Wildebeest, Romaco Ranch is the name in the game. Being one of the pioneer breeders of the true Egoli Gnu, Romaco Ranch has made several leaps towards breeding these phenomenal animals.

With the late Mr. Jimie Malan, Ellalien's father having recognised the potential of these animals more than 20 years ago, he quickly acquired some of these magnificent animals from different places as they were very scarce to come by, but in the process also ensured the best possible genetic diversity.

After the passing of Jimie in 2000 Romaco had the opportunity to continue with his legacy of magnificent animals. From the word go we implemented a strict selection process on the basis of colour (only white/golden manes with light body colouring), above average horn size (on both male & females), overall body size as well as attitude or behaviour of our breeding bulls.
____________________________________________________________________

Met die streng seleksie proses het Romaco hulle Goue Wildebees boerdery uitgebrei tot op ‘n punt waar daar meer as 20 teelbulle gebruik word waarvan die meerderheid groter as Rowland Ward is. Teelbulle soos Ketchup, Player 23, King Midas en vele meer.

Met soveel top gehalte teelbulle is Romaco reeds verseker van ‘n wye verskeidenheid genetiese materiaal en trots om te kan se dat baie van die Goue Wildebeeste by verskeie top telers hulle oorsprong vind vanaf Romaco Ranch.

Soos met alles stap Romaco elke keer die ekstra myl om die beste gehalte diere en verskeidenheid genetika in hulle kuddes te implimenteer, en daarom word daar elke jaar uitstekende teelbulle van ander bekendes in die bedryf bekom of geruil soos by Dr. Louis Greeff, Peet Koen, en in 2012 het Romaco die grootste horing bul ooit op veiling (Giant- 30”) vir die nuwe SA Rekord prys op Piet du Toit se veiling gaan koop om sodoende op die voorpunt van Goue Wildebees telery te bly.

Alle teelbulle se DNA word op rekord gehou om ouerskap te kan bewys en rekordhouding te vergemaklik.

Na die talle suksesse met GWB’e het Romaco besluit om ‘n volgende projek aan te pak met Wildebeeste naamlik Wit en Konings Wildebeest, Romaco is nog in die begin fase met hierdie diere en sal in die nabye toekoms ook meer inligting oor hierdie “nuwe” en merkwaardige diere verskaf.

Om meer fotos te sien, gaan asb. na ons gallery - KLIEK HIER